Bemarking en Fondsinsamelings – Riana Jackson
Jaarlikse fondsinsamelings- en sosiale geleenthede om na uit te sien:
‘n Duidelike onderskeid word getref tussen ‘n borg en ‘n adverteerder. ‘n Borg skenk geld of toerusting waarop die logo/naam van die besigheid verskyn. ‘n Adverteerder maak gebruik van ‘n advertensiespasie waarvoor daar betaal word. Kontak gerus ons bemarker, Riana Jackson, direk vir enige navrae oor borgskappe of advertensie geleenthede.
Bemarking en Fondsinsameling – Riana Jackson
069 546 1907
bemarking@kammmies.co.za
© Copyrights 2025 Laerskool Kameelfontein