Belangrike Inligting - Naskool

Trainer

Laerskool Kameelfontein - Naskool

NASKOOL KAMELE – Sedert 2011

Naskool Kamele is die nasorg sentrum, geleë op die perseel van Laerskool Kameelfontein – gerieflik, veilig en in ’n beheerde omgewing.

Naskool verantwoordelikhede sluit die volgende in:

  • Veiligheid
  • Akademie – huiswerk en leerwerk (Naskool Kamele het jaarliks ‘n 90% top 10 gradering)
  • Middagete
  • Gesonde speeltyd

U kan u kind enige tyd registreer!

Kontak gerus MM Krüger, eienaar van Naskool Kamele

072 242 8604

 magda.kruger@hotmail.com