Dokumente wat inskrywingsvorm moet vergesel.
- Wettige ouers/voogde se ID dokumente (‘n Fotostaat van elk saam met die ID dokument self. Sou een van die benoemde nie betrokke is in die kind se lewe nie, moet dit met ons bespreek word.)
- Geboortesertifikaat van kind/ers
- Kliniekkaart
- Oorplasingsertifikaat van vorige skool
- Laaste rapport
- Bewys van adres